Leonie's Top 10 Wineries.
10 Badgerberg
Connect better with your favourite wineries by keeping your social media account details up to date.




Groot was my vreugde toe ek hierdie” juweel” opspoor op Spit or Swallow nogal nommer 1 onder die restaurante.
Ek stuur toe onmiddelik ‘n e-pos aan Chabivin om seker te maak hulle is oop vir ‘n proe sessie/toer/middag ete op Woensdag 23 November 2011.Ek kuier by my kinders vir tydperk 21-26 November.Ons het ‘n groot familie byeenkoms oor Kersfees en nuwe jaar so die sjampanje/mcc moet aan geskaf word.
Groot was my teleurstellingto ek ‘n e-pos terug ontvang van Sydne Germishuizen (Hospitality Manager -Chabivin) wat my meedeel dat daar slegs 1 mcc proe gedurende die week is. ‘n Vol proe sessie is beskikbaar slegs gedurende naweke.Middagete word bedien tot 15h00 en bestaan hoofsaaklik uit toebroodtjies en 1 pasta.
Nou vra ek myself hoe is dit moontlik dat Chabivin ‘n gemiddeld van 9.11 “swallows” kan kry?? Mis ek iets??? Ekonomiese redes? Ek ken hulle 1 uit 10 toe vir die e-pos .